Jacqueline - Dis hier dis nou (cd)

R89.95

Expected delivery time: 7 - 21 working days.
ADDING TO CART

Information:

Afrikaanse Vocal Trance-musiek is vir baie Afrikaanssprekendes 'n vreemde verskynsel, 'n verafgele planeet wat nog nie verken is nie. Dit is egter nie vir Jacqueline die geval nie. Di soort musiek (asook pop) pols in haar are. Vir jare lank het sy gewag om haar eie musiek te maak en nou is dit uiteindelik tyd vir haar debuutalbum, Dis Hier Dis Nou, om die lig te sien.

Disk 1

TrackNameDuration

1

Dis Hier En Nou

2

Tekens

3

Wie Sal Vir My Sing

4

Die Donker Verdwyn

5

Vinkel My Geleen

6

Alle Goeoe Dinge

7

Ek Roep Na Jou

8

Stoksielalleen

9

Van Vooraf Verlief

10

Gee My Jou Hand

11

Te Laat

12

Gee My Meer