Refentse - Refentse LIEFDEGENERASIE

R99

Expected delivery time: 7 - 21 working days.
ADDING TO CART

Information:

Met hierdie album, wat uit twaalf snitte bestaan, delf hy dieper as ooit om 'n ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin iets wat, in die saamsmee van potiese liriek en musiek wat dit nie deur norme laat voorskryf nie, n ander sy van hierdie merkwaardige jong talent se karakter na vore laat tree.

Die album skakel moeiteloos tussen meer akoestiese en vol orkes oomblikke, met n verskeidenheid genres wat daarby ingeweef is kontemporere en alternatiewe elemente, rock, reggae en self n tikkie kletsrym wat die volle omvang van Refentse se vokale vernuf ten toon stel en soos n splinternuwe, pasgemaakte baadjie aan hom sit.



FPB Rating:

TBC

FPB Certification:

FPB8/2018/191259