Refentse - My Hart Bly n taal

R99.95

Expected delivery time: 7 - 21 working days.
ADDING TO CART

Information:

Refentse Morake is ‘n splinternuwe, jong entoesiastiese kunstenaar, gevul met passie, nie net vir sy sangloopbaan nie, maar vir die lewe en alles wat na sy kant toe kom! Hierdie dinamiese 18 jarige het in 2015 matriek voltooi aan Vereeniging Gimnasium, en daarna het hy nie op hom laat wag nie.